NS
Nazeem S

1 reviews | Active since Dec 2013

26 Sept 2017, 15:28

Swak Produkte

Hello,

Ek het n paar Nike Cortez gekoop by Sportscene Parow, ek het dit twee keer aangehad waar ek die tekkies wou skoonmaak, die linkerkant se tekkie het toe dadelik n merk gemaak op die wit leer, dink gou vir jouself sal leer so afdop as jy dit met n lapis prober skoonmaak? Ek neem toe hierdie Tekkies trug en se dat daar n fout is, waar hulle my verduidelik die bestuurder moet daarna kyk en die besluit maak. Ek verduidelik aan die dame daar dat ek plus 2 ure uit die kaap bly en kan nie weer hier wees nie ek sal iemand stuur in my plek, hulle se dus regso die bestuurder sal my bel die volgende dag, niemand s***el my nie ek bel maat toe om uit te vind dat hy se die tekkie het skraap dus hoekom dit so lyk, ek verduidlik weer aan hom wat gebeur het en as hy my nie glo nie n lappie neem en daar afvee, sodat hy self kan sien hoe dit material afdop, hy se toe hy sal dat die area bestuurder daarna kyk en trugkom na my, waar ek weer aan hom verduidelik, ashy by sy area bestuurder kom neem n lappier ek kyk self hoe dit afdop, hy bel my toe trug en se ja sy area bestuurder se ook dus nie n produk fout nie, waarv ek weer vra of hulle prober het die skoen af wee en hy nee se, die problem hier is hulle se dus nie n produk fout nie maar nie een wou die skoen afvee om te kyk nie, dink hulle rerag ek lieg as dit y skuld was die skoen kos R1599 en ek moet met iets loop wat afdop nee wat, hulle is gou om te se ja dus nie produk fout nie maar niemand prober iets doen nie,

Nooit weer koop ek iets by sportscene nie nooit ek sal my bes prober om almal van hulle af te raai, sies man

0
Replies (1)
Sportscene
Sportscene's reply27 Sept 2017, 09:43
Official

Good day Nazeem

We are so sorry to hear about your experience, this is definitely not the kind of quality we strive to offer our Customers! We’ve passed your details on to the manager who will be in touch with you directly to sort this out.

Thanks,

The Sportscene team