LV
Leonora V
1 reviews | Active since Jan 2016
02 Mar 2017, 10:07
SWAK SWAK SWAK DIENS

Ek is nie meer lid van die spectramed mediese fons nie, en die maandelikse bydrae is dmv stoporder steeds verhaal. ek sukkel nou al vir n maand lank om die bydrae terug te kry.

Ek kan maar bel, ek kan maar epos stuur,hul reageer net eenvoudig op niks nie.

Wanneer ek bel moet ek 45min aanhou en dan gaan die foon in elke geval net dood. en wanneer ek met iemand praat, moet hul altyr met die team leader gaan praat, en dis waar dit bly.

EK BEVEEL GLAD NIE SPECTRAMED MEDIESE FONS AAN VIR ENIGE IEMAND NIE.

DIENS IS UITERS SWAK, EN DIE MENSE WEET NIE WAT AANGAAN NIE.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)