HM
Hanri M

1 reviews | Active since May 2015

19 May 2015, 15:54

Swak diens en personeel wat onopgelei is

Hospitaal rekening wat nie betaal gaan word, (ons het 'n magtigings kode) omdat die hospitaal en hulle, Spectramed se kodes verskil. Nadat daar vir die dame gevra is - hoekom hulle dan nie die hospitaal ****ak nie - haar antwoord \dit is nie haar werk nie"Ons moet maar 'n staat by die hospitaal gaan kry en dit vir hulle forward. Magtiging is gegee vir 'n epiduraal normale kraam"

0
Replies (0)