cC
conniedeklerk C

1 reviews | Active since Oct 2016

19 Oct 2016, 13:35

Legal of nie

<p>Ek wil graag weet of die pleg legal is of nie</p>

0
Replies (2)
cC
conniedeklerk C's update21 Oct 2016, 10:40
Reviewer Update

Die plek, lyk nie lekker nie, jy betaal meer geld daarin as wat jy daar wil leen. Maar s***el jy hulle no dan antwoord hulle en hulle emails. Ek soek nou my geld terug maar ek moet nou 26 dae wag, en as dit moontlik is dan sal hulle dit terug betaal, wel ek soek my geld terug.

cC
conniedeklerk C's update08 Nov 2016, 10:07
Reviewer Update

Die beste grap van die jaar is hulle sal my geld terug betaal maar dan moet n kanselasie fooi betaal vanR2800 wat de hel