1 reviews | Active since Oct 2012
Ek het vir my eerste oogtoets gegaan eerste week in Mei 2015. Toe ek daarna gaan om bril af te haal moes ek paar dae later teruggaan want die lense was verkeerd. Hulle het dit teruggestuur en weer moes ek dit gaan haal en nog steeds nie reg nie. Ek moes vir 'n derde keer gaan en my o? was vir 'n derde keer getoets. Toe is bevind dat ek glo multifocul lense moet kry. Ek is meegedeel dat ek nog R1500 moet inbetaal alhoewel ek alreeds R790 inbetaal het. Dit was op die 14de Julie 2015. Tot en met vandag het ek nog nooit weer van specsavers gehoor nie. Ek dring nou egter aan op die geld wat die medies alreeds sou betaal het asook my gedeelte van R790.00. Ek wil dit so gou as moontlik in my rekening gedeponeer h? sodat ek na 'n ander oogkundige kan gaan aangesien my o? versleg en dit nou alreeds meer as 2 jaar gelede is wat my lense vervang was. Wil geen stories en verskonings hoor nie want het reeds genoeg daarvan gehad.
*
Best regards,
*
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.