1 reviews | Active since May 2016
LOCKDOWN
Ek het so bietjie meer as n maand gesukkel met n lens van my bril om n plek oop te kry vir die vervanging van die lens.met n helse gesukkel het specsavers pretoria Noord terug gekom na my toe met n belaglike prys vir 2 lens vir oor die R1000 omrede ek op n kwansuis op n mediese fonds is. ek het hulle teug laat weet met mail dat op my leer by hulle sal hulle sien wat ek betaal het vir die 2 lense ****ant en ook sien dat ek nie op n mediese fonds is nie. Dit is nou amper n maand teug en ek wag nog steeds op n antwoord. op n stadium was hulle soos aan my gestel het so besig en verskoning gemaak het dat hulle so laat terug gekom het. Soos ek nou se is dit amper n maand terug en ek wag nog steeds op n antwoord. Hulle by pretoria Noord is seker baie besig omrede hulle my nie teug antwoord na 4 weke nie. HULLE KAN OOK IN HULLE WINKEL KUK WAARVOOR HULLE DIE LENSE ADVERTEER.wat is so moeilik daaraan.Ai tog die Corona virus tog.
Dankie dat u die tyd gevat het om die aan ons aandag te bring. Ons het alles nou deur gestuur na ons verteenwoordiger om u situasie so gou as moontlik uit te sorteer.
Groete
Spec-Savers Span
Dankie dat u die tyd gevat het om die aan ons aandag te bring. Ons het alles nou deur gestuur na ons verteenwoordiger om u situasie so gou as moontlik uit te sorteer.
Groete
Spec-Savers Span
