PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
20 May 2019, 12:01
GEEN OPVOLG
Ek was by hulle gewees dit is nou Specsavers Pretoria Noord om te hoor of hulle vir my lense kan insit op my ou raam.die dame aldaar het gese hulle kan maar daar kom n nuwe oogarts in die donderdag en sal by haar of hom hoot of hulle my n bril kan gee vir R850 met die lense waarvoor ek reeds getoets is voor. nou ja dit is seker 2 weke en sy het glad nie terug gekom na my toe nie. hulle is baie vining om te sms om jou te laat weet jy moet inkom na n jaar vir n oog toets maar gewone opvolg wek is hulle baie power.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Spec-Savers SA's replyOfficial
20 May 2019, 14:36Goeie Dag Paulryk1,
Dankie dat u die tyd gevat het om die aan ons aandag te bring. Ons het al u informasie deur gestuur na ons verteenwordiger om onmiddelik u situasie uit te sorteer.
Baie Dankie vir u tyd
Spec-Savers Span

Spec-Savers SA's reply20 May 2019, 14:36
Official
Goeie Dag Paulryk1,