RW
Rene W

1 reviews | Active since May 2024

04 May 2024, 15:12

Goeie bekostigbare Diens

Sparrow het ons verwagtinge oortref met hul uitmuntende diens!🤩 Hulle het 'n pragtige binnenshuise braaier vir ons gebou met 'n oog vir detail en vakmanskap. Die span was professioneel, vriendelik, en het ons huis netjies agtergelaat. Ons is opgewonde oor die resultaat en beveel Sparrow sterk aan vir enige huisverbeterings projekte!😁

0
Replies (0)