GA
Gideon A

1 reviews | Active since Jan 2022

11 Jun 2022, 15:37

VERY , VERY BAD SERVICE. MAKING PROMISES THEY CANT KEEP.

Ek het my verloofde se Hyundai Azera ingevat vir n full valet. R950 klaar betaal 10 junie 2022 10:00 die oggend. Ek los toe die kar daar want ek verstaan dis n groot job en TIAAN, die eienaar het toe vereis dat ons die kar daar los oornag. Die Bestuurder TIAAN sê toe vir my verloofde dat haar kar Saterdag middag op die laatste 12:00 sal klaar wees. Saterdag oggend 11:00 stop ons daar en hulle het toe nog net n deel van die interior skoongemaak. WIE SAL NIE DIE BLIKSEM IN WEES NIE? Toe complain ek en vra vir die manager se nommer wat OBVIOUSLY nie daar was nie om te hoor hoekom my kar nie klaar is nie. TIAAN die eienaar , bel my toe terug terwyl ons by parrots kollonade sit en ons ***ken tyd mors. Net nadat ek die complaint ingesit het sal hy wragtig vir my kom vra of ek nie my kar dalk more wil kom haal nie want hulle het nou baie besig geraak. Ek was al my Hyundai I20 daar vir die afgelope 5 jaar. Ek bly in Waverley en ry altyd na Sparkling toe vir hulle uitstekende diens. Ek ondersteun hierdie mense se company en dis hoe hulle my behandel. Hulle het my kar op die backburner geplaas en n moerse klomp ander karre voor my ingedruk. ONAANVAARBAAR!!!!! TIAAN. As my geld nie goed genoeg is vir julle company nie dan gaan spandeer ek dit eerder op n ander plek.

Ek sal dit nie hier los nie. Ek sal my storie versprei oor die hele montana en halopeter en ek sal op die Facebook groepe elke vrydag die storie update, sodat almal kan weet dat TIAAN van Sparkling Car Wash nie sy beloftes aan sy kliente kan nakom nie.

0
Replies (0)