NJ
Nadine J

1 reviews | Active since Jul 2015

26 Jan 2022, 11:51

Wors is vol Soja en sleg dankie Spar vir niks omgee nie

Ek het die 23ste wors daar gaan koop die 24 gaar gemaak veronderstel om 90%vleis te wees en 10%water te wees dit was hondsleg en glad nie eetbaar nie waar is hulle standaarde heen worry seker nie wat en hoe sleg hulle vleis is nie dis hkm ek nooit daar wil koop nie.Hulle sal in elk geval nie help nie want hulle is geldgierig jy word net replace met ñ ander klient

0
Replies (0)