BS
Ben S

1 reviews | Active since Jun 2016

16 Jun 2016, 10:01

What a joke..the owners...

<p>Spar Helderberg..wat n grap..Die eienaar ..wat n nors ongeskikte mens..geen menseverhoudings nie..praat nie eens van kleinte diens nie..maar bereid om elke dag n mens se geld te vat vir goed wat mens daar aankoop, maar kan nie eens ordentlik groet nie..Ek wil graag my storie van vandag vertel..dan besluit jan allerman self...<br />Ek gaan gereeld een x n dag daar in om aankope te doen..en so koop ek gereeld van hul pannekoek..3 x pakkie met suiker..en 4 x sonder suiket teen dieselli prys as laasgenoemde 3.. wat net regverdig is vir beide partye..vandag vra ek weer beleefd..maar nee..nou moey die bestuurders wat ook nie kan groet nie geroep..Sy wil geensins dit toelaat nie..Waar Rohan..die bestuurder dit altyd met graagte doen.. So los ek al my items net so en stap by die winkel uit.om in die ongeskikte eienaar vas te loop en vertel hom beleefd wat my storie is..Hy het geen poging eers aangewend om my te help nie..net half ongeergd gesê nee ..SO SPAR HELDERBERG SY EIENAAR WEET NOU WAAR OM SY PANNEKOEK EN WINKEL TE DRUK...Verder het vriende ook al vleis gekoop daar en daar is gemaak of jul dit laat sleg word het..wat ek weet nie die geval was nie..SO SPAR ..GOODBYE..JUL SIEN MY NOOIT OOIT WEER NIE!!###!</p>

0
Replies (1)
SPAR
SPAR's reply17 Jun 2016, 06:22
Official

Good Morning

Thank you for bringing this matter to our attention. You will receive an email shortly. Your ref no is CC ********** 01

Glenda Turpin

Customer Care Advisor

Telephone ********** 900

www.spar.co.za