JS
JOHAN S

1 reviews | Active since Feb 2020

18 Feb 2020, 20:49

Vrot kos swak houding

Bly weg van VC Spar Brakpan. Hulle verkoop vrot kos aan mense. Ek het kos terug gevat vir hulle. Die manager was nie te vriendelik. Het nie eers onverskoning gevra. Toe ons supervisor se ons gaan op social media sit. Toe antwoord sy met n houding doen dit.

0
Replies (0)