1 reviews | Active since Mar 2010
Ek het half nege vanoggend 70 pannekoeke bestel. Ek het reeds dit baie vroeg gedoen omrede dit 'n groot bestelling was. Daar was vir my gese ek kan dit 11h00 kom kry. Met aankoms was daar geen pannekoek vir my insig maar al die ander mense wat net inloop word gehelp. Dit is nou 12h30 4ure verder en nog geen pannekoeke Dit is regtig uiters swak dienslewering van julle
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.