1 reviews | Active since Jun 2015
Swakste diens vanaf n Spar winkel bestuurder
Ek het so pas die swakste diens ontvang wat ek al ooit ontvang het by Spar Wellington Square George. Die bestuurder met werkers het n houding wat mens boeke kan laat skruif. Ek let op dat op een van die prys boordtjies staan dat dit R27 is vir 15kg suurlemoene. Ek roep toe een van die werkers nader en vra of die prys reg is. Hy se toe ja. Ek vra toe wil jy nie sekker maak nie want dit is nie moontlik dat 15kg suurlemoene R27 kan wees nie. Hy doen dit toe soo met n houding dat ek gevoel het ek het iets verkeerd gedoen om dit uit te wys vir hom. Hy kom toe terug met die regte prys van R23 per kg en ek noem toe aan hom dat hy net bietjie beter kliente moet hanteur. Daarna loop ek weg en gaan aan met my aankope. Ek let toe op dat die pryse wat ek het op my selfoon onder die weskaap se katelogis nie ooreen stem met die aanbiedinge in die winkel nie. Ek vra toe vir die bestuurder wat aan gaan en op haar beurt laat weet sy my dat ons val onder die Ooskaap. Ek se toe vir haar, "maar George is deel van die weskaap". Met n groot houding se sy toe "maar ek se mos vir jou dat ons val onder die Ooskaap mnr". Met soveel disrespek dat ek net stil bly en dit aanskou. Ek is n lojale klient van Spar vir jare en om sulke slegte Diens te ontvang van die bestuur en werkers is skandeloos. Ek het bestuur agterna ge****ak en haar laat weet dat die Diens wat ek so pas ervaar het deur haar en haar werker sleg was en dat ek dit verder sal neem. Sy noem toe vir my dat ek dit moet plaas op sosiale media en ook die hoofkantoor moet s***el. WOW...
