AS
Annamien S
1 reviews | Active since Feb 2019
23 Feb 2019, 11:22
Swak grondvlakbestuur
Af****prtae word aangedui maar is foutief op die verpakking maw jy betaal nog steeds die duurder prys op die item! Pryse word ook nie op die regte plekke aangedui nie en dit is uiters swak!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)