JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

29 Sept 2023, 16:14

Swak dienslewering spar

Dit is deesdae geen plesier om by dié spar in Mokala mall inkopies te doen nie daar is feitlik geen pryse by hulle vars groente en vrugte nie So ook op die res van hulle rakke en as jy vra vir pryse word jy behandel asof jy die werkers by spar on nodig pla

Gatvol gesukkel met spar Kuruman

0
Replies (0)