SF
Susan F

1 reviews | Active since Sept 2018

11 Sept 2018, 19:25

swak diens

ek probeer al vir die afgelope 6maande om n UI19 van mnr BTC Fourie se bekom. elke keer as ek s***el en vra vir Mnr Jimmy of Teressa word dit gese probeer volgende week weer. vra vir HR department dan is daar nie so afdeling. die persone wat die telefoon antwoord nie nie behulpsaam nie en weier om hulleself bekend te maak. die personeel is glad nie behulpsaam nie

0
Replies (0)