AF
Angel F
1 reviews | Active since Dec 2018
24 Jun 2020, 15:55
swak diens
laasweek vrydag was ek by The Orchards spar gewees, ek het gevra vir hot dog buns wat daar nie was nie, en die die dame wat my gehelp het ken nie die verskil tussen burger buns en hot dog buns nie, ek moes op n stadium vir haar se ek soek die lang buns,sy het net omgedraai en geloop. ons kom by die til om te betaal en die dame by kasier 3 gryp die brood ens wat ek alles vat en prop dit in n sak. uiters swak gewees - geen respek vir ander mense se goed nie. en boonop nog onvriendelik ook. julle mense is glad nie behulpsaam nie. glo nie ek sal weer daar kom inkopies doen nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)