CW
Carel W

1 reviews | Active since Jul 2017

17 Jul 2017, 20:58

superspar pateties

<p>Kimberley monument superspar is ***ken pateties met kliente diens,gan vanmiddag net voor 12 om 75 hotdog buns te koop kom hulle by bakery uit met baie *** houding jy kan sien hulle nie lus om mense te help nie ek vra kan ek asb 75 buns kry sy kyk my baie *** uit en se "nee jy mag nie so baie buns op een**** koop nie,daar gan nie genoeg buns wees vir die ander mense nie".....wat de ***?! Isit nie first come first serve nie daars n hele bliksemse rak vol buns ma nee die mens mag mos nie kry nie besluit net daar se moer stap na information toe soek nou 'n manager om die *** uit te sort kom Mnr Tshepo aan gestap en spin my die selfde *** storie mnr moet bestel ma voor by information staan 'n moerse groot kennisgewing wat se as volg "die bakery sal vir die volgende 6 weke geen bestellings aanvaar nie" nou se my hoe de moer werk hulle stelsel maar net laas week toe ek ook toevallig by spar was verkoop hulle vir n vrou 120 buns,nou waars daai *** reel nou of word dit net op sekere mense toe gepas spar naaste aan ons bedryf n besige catering service wat meer as 70 mense daagliks kos voorskaf maar ja dankie an spar maar nee dankie hou maar julle *** diens vir julle self ek sit nie weer my voete in dai *** plek nie vat my besigheid pick n pay toe geen probleem om te help nie!!!!</p>

0
Replies (0)