CV
Chanel V
1 reviews | Active since Nov 2015
04 Apr 2018, 18:00
Spar Wierdapark se diens is pateties
Patetiese diens OOIT!!!! Kleingeld kan nie eens ordentlik aan jou gegee word nie dit word sommer gegooi en jy as klient moet dit maar optel. Glad nie vriendelike personeel nie...!!!!! En die kos is net so vrot...!!!! Vrot vleis word aan mens verkoop!!! Nooit weer nie... al drie kere daar... en al drie kere patetiese diens...!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)