TN
Tanja N

1 reviews | Active since Mar 2017

10 Mar 2017, 11:56

SPAR UITZICHT CAPE TOWN / TYGER BRANDS / RENOWN ??????????????????????????

<p>Dis iets wat ek glad nie wou doen nie en dit is heeltemal teen my beginsel om mense en winkels te "BAD MOUTH" maar kyk ek was nog nooit so telleurgestel in EIENAARS en self staff wat mens soos bollie behandel nie..Hier onder is VARKWORSIES (2pakke) wat Dinsdagaand om 18:01 gekoop is by Uitzicht Spar...Soos almal weet kyk mens nie altyd die verval datum op 'n produk nie veral nie by hulle nie weens hulle altyd goeie gehalte produkte verkoop MAAR met groot skok nadat dit gaar... gemaak is was die produk af soos in af...Nagevolge was maar nie so goed. Die verval datum op die produk was 12/10/2016 en die produk is gekoop 07/03/2017.....My vraag is hoe word kos gemonitor in die winkel tog moet daar Quality Control checks gedoen word. Die produk het al amper 5 MAANDE TERUG VERVAL EN IS OP HULLE RAKKE!!!!!!! Die person waarmee ek eerste gepraat het RODNEY was baie behulpsaam en het die situasie as baie ernstig hanteer...3 dae later bel ek weer VANDAG om te hoor wat hulle omtrent die situasie gaan doen en toe word daar gese hulle sal my terug bel....SWAK toe bel n dame my seker die eienaar want sy het nie eers haar naam gese nie sy sit my ONDER KRUIS VERHOOR asof ek die worsies op hulle rak gesit het...Ek word behandel asof ek 'n kind is...Nee hemel weet dis absoluut pateties....Dan word daar vir my gevra wat verwag ek van hulle..As n profesionele Besigheid behoort hulle mos te weet wat hulle kan doen om n ongelukkige klient te hanteer en te vergoed. Kry nou 'n What app vanaf Rodney wat vir my se hulle het die problem na Spar hoofkantoor toe gestuur en hulle sal my bel HOE DE HEL die goed kom uit julle winkel... Hoop iets en iemand kan my raad gee want ek is beyond ongelukkig ....Maar ooops ek is mos n kind volgens SPAR en word soos die verkeerde een behandel..</p> <p>SPAR UITZICHT CAPE TOWN / TYGER BRANDS / RENOWN ??????????????????????????</p> <p> </p> <p>Soek antwoorde asb.</p>

0
Replies (0)