KJvR
Karolien Janse van Rensburg
1 reviews | Active since Nov 2019
14 Feb 2023, 19:25
Spar se vrot hoender
Ek is so teleurgesteld in SPAR, ons ry spesiaal vandag spar toe om n vleisie, hoender flatie, te kry vir ons vir Valentines day, vanmiddag toe ons dit wil gaarmaak is dit n vrot hoender flatie. Ons bly op n plaas, moes al die pad terug ry bloemfontein toe vir die... SPAR JULLE DIENS IS SWAK, EKS SO TELEURGESTEL, WIE GAAN MY DIESEL BETAAL???? GAAN JULLE TERUGVOERING GEE?? Eks deel van miljoene ander mense wat vir my geld werk en hard ook, en dan kry mens nie kwaliteit nie, ekt nie geld vir op en af ry agter julle swak diens nie. JULLE DOEN NIKS, JULLE DIENS IS SWAK #MYSPAR #SPAR #SWAKDIENS #BADSERVICE #badservice #dissapointed
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)