OF
Olga F

1 reviews | Active since Mar 2025

09 Apr 2025, 16:18

Spar is Tops

Ek wil graag 'n groot dankie sê aan Spar vir hul uitstekende diens. Ons het onlangs ons speserye by een van hul Brackenfell tak geplaas en die ervaring was besonders positief. 'n Spesiale woord van dank aan Stiaan – jou vriendelike en professionele diens het 'n groot indruk gemaak. Jy het ons dadelik welkom laat voel en was uiters behulpsaam deur die hele proses. Dis lekker om met iemand te werk wat duidelik passie het vir wat hy doen. Dankie Spar vir 'n puik ervaring.

0
Replies (0)