<p>SPAR !!!!!!</p> <p>( Ek wil die vir hul stuur vir n antw )<br />Ek het vandag n nuwe ding beleef, ek was by SPAR en by die till in die ry. Die persoon voor my was nie gelukig met die kasier nie, ek nie seker waar oor nie maar as dit my beurt is om te betaal vra die kasier my of ek n SPAR kaart het, wat ek nie het en nie in belang stel nie. Dan tik sy n Kaart nommer ( seker haar eie nommer ) in om die punte te kry waar op ek haar vra hoekom sy dit doen wat sy dan so eewe vir my my vra " dont you like it " en ek haar toe antw " NO " en dan klap sy haar tong vir my en haal die nommer weer af. Nou wonder ek al die winkels met die "KAARTE ding " of hulle wel beheer het oor hoe die punte werk en help dit regtig die man op straat of is dit net nog n manier om geld te steel van die wat nou nie die KAART ding doen nie ?</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.