MC
Marius C
1 reviews | Active since Nov 2018
07 Nov 2018, 10:34
Slegte bestuur
Het by Spar langenhoven park Bloemfontein i slegte ervaring gehad oor die messe van hulle ekt kla gekoop en wou sommer al my messe kry waar die bestuurder vir my se hyt nie van die messe wat ek soek nie en op die display muur is al die messe in dubble hys rerig ongeskik met n mens en moet nie eens daar wees nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)