cC
chris C
1 reviews | Active since Sept 2016
25 Dec 2017, 19:49
Price fixing
Dit het onder baie van ons se aandag gekoom in jefferys baie dat ons Spar en n ander winkel groep leke Desember maand en April saam werk omdie selfde pryse vas te maak en Dan nie net dit nie maar om hulle pryse so hoog te maak dat ons wat hier bly dit kan sien dan is gekla op on FB bald oor dit maar dis of niemand iets wil doen nie
Ek gaan die kale oor gee dat daar onder soek gedoen sal moet woord by die raad sodat daar gesien kan word off hulle hulle self skulkig maak aan price fixing
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)