CK
Caroline K

1 reviews | Active since Mar 2015

07 May 2019, 13:47

Poor advertising

Goeiedag ons het v ons ingeskryf vir di spar walk. Dit stipeleer nerens dat ons 2 dae voor di event ons tshirts moet gaan afhaal nie,dit se net ons moet binne 72uur betaal en dan ons tshirts by n naaste total sport moet gaan afhaal. Ons is van di platteland sowat 180km vanaf tygervally. Dus R500 se petrol later en nou se sportmanswarehouse ons kan dit eers voor di event kry. Ek neem glad ni v hulle kwalik nie dusk spar se swak advertensie en ons is 5 mense wat ingeskryf het van saron. So how maak ons nou van ons kan nie weer kaap toe kom nie.

0
Replies (0)