FC
Frans C
1 reviews | Active since Aug 2019
17 Jul 2022, 14:51
Ongelooflike swak diens
SPAR PROTEA HOOGTE probeer die winkel bel en kyk of julle kan deurkom of jou oproep geantwoord word. Bestuurders staan die winkel vol en lyk absoluut verveeld. Pryse op die rakke stem nie ooreen nie. Gee julle mense bietjie kientediens opleiding - Pak ALLES wat gekoop is in jou sak - hoeveel keer moes ek al terug ry om goed wat nie ingepak was nie te gaan haal. Swak swak swak. Sies - vir so 'n maatskappy in 'n kompeterende industrie sou mens beter verwag het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)