AG
Anel G

1 reviews | Active since Jan 2011

29 Dec 2020, 17:17

Onbilik behandel

Ek koop elke dag by hierdie SPAR. Wonderlike, bekostigbare winkel. Alles altyd vars en personeel baie vriendelik. Vandat ons moet maskers dra, dra ek gesigskerm. Kan gladnie die lap of papiergemors oor my mond en neus hanteer nie. Besoek my dokter wat ook skerm dra. Nou, vandag word ek toegang geweier. Sekuriteit word geroep en hy probeer iets onverstaanbaar vir my sê oor die skerm. Net om ook te noem, my skerm is baie meer higiënies as die lapgoed waaraan kort kort gevat word. Ek het omgedraai en by ander Spar gaan koop. Die regulasies sê enigiets wat jou mond en neus toe maak. Sal dit waardeer as die sekuriteit op hoogte gebring word. Sal nie weer daar koop nie. Betaal dan maar eerder paar rand meer en word oordentlik behandel, nie sois misdadiger nie.

0
Replies (0)