MZ
Melisande Z

1 reviews | Active since May 2013

24 Feb 2015, 22:29

No feedback and bad service

Ek was op soek na 'n staan waaier. Dit was geadverteer op 'n spesiale aanbod bladsy wat vir 2 weke geldig is. Ek het elke dag Spar toe gegaan om uit te vind wanneer hul voorraad kry. Die dame wat my nommer geneem het my nie gebel nie. Ek woon 40km van die naaste Spar af. Ek was weer daar, dieselfde dame gevvra, kon my nie antwoord nie. Het toe haar bestuurder gevra om dit op te volg. Nou nog geen antwoord nie. Absoluut pateties, jammer

0
Replies (1)
SPAR
SPAR's reply25 Feb 2015, 07:51
Official
Hello j03vm78hj,

Thank you for taking the time to email us and for bringing this matter to our attention. We will be taking this up with the store and we will contact you within a maximum 7 working days to resolve this.

Glenda Turpin
Customer Care Advisor
Telephone ***
www.spar.co.za