MB
Margaret B
1 reviews | Active since Aug 2019
10 Aug 2019, 18:54
Name en shame
Goeie dag baie omgekrap en kwaad waar ek nou hier sit NAME EN SHAME montana super spar ekt donuts en broodjies gekoop met ham kaas en blaaslaai ons hele gesin is siek. Ek sal in my lewe nooit weer daai plek ondersteun nie was baie lanklaas daar en vandag n kans gevat en nou is ons almal siek oor vrot gemors wat ek daar gekoop het vars gelyk toe ek gekoop het en ons almal daarvan ge eet.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)