KK
KENAU K

1 reviews | Active since Aug 2021

01 Dec 2021, 08:02

MY SPAR KRAAIFONTEIN - BESTE IN DIE WESTE

Beste winkel met ALTYD vriendelike en gewillige personeel! Ek ry verby 2 groot handelsname om by MY SPAR te gaan inkopies doen! Rakke is altyd vol voorraad en as hulle nie iets het waarna ek opsoek is nie, vra ek dit aan en teen die volgende 2/3 dae is dit op die rakke. JULLE IS PUIK - MAG JULLE GROEI VAN KRAG TOT KRAG!!!

0
Replies (0)