MS
Martie S
1 reviews | Active since Jan 2021
04 Jan 2021, 10:07
Muggets in biltong en vleis wat gereeld af is
Ek kooo al n geruime tyd by Voutside Spar in Nelspruit vleis ens...n paar keer het ek gaan kla oor vleis wat af is...sondag het ek gaan biltong ofcut koop wat ek al bje lank by hulle koop..by die huis gekom die pak oop gemaak en dit was vol muggets..ek is terug Spar toe ..die manager se toe hy is jame hulle is besig om die vleis afdeling reg te maak ek is nie die eerste klient wat sondag kom kla het nie hy se daar was nog n klient...ek voel net hoeveel vleis het ek al gekoop wat di vlee eiers op gele het wat mens nie oan sien nie......dinie aanvaarbaar nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)