NT
Nicola T
1 reviews | Active since Mar 2017
06 Nov 2018, 09:50
Moot straat spar is useless
Moot straat spar is n uiterse swak spar.... Met hier die sticker versameling vir die mess is hulle useless. Ek was 3 vers****ende dae( weke) daar om mess te koop met my vol boekie Dan het hul nie voorraad nie. Die till managers is net so arrogant soos die tellers. Sou my kama gister terug gebel het om probleem op te Los....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)