TS
Tinka S

1 reviews | Active since Oct 2012

07 Mar 2016, 08:14

Kliente se geld nie goed genoeg nie

Goeie more. Ek was gister aand by gordons bay spar. Toe ek by die kassier kom om my inkopies te betaal word ek meegedeel dat daardie spar sekere R100 note nie aanvaar nie. Ek kon my ore nie glo nie. Ek het geld getrek by die ATM by die spar maar my geld is nie goed genoeg nie. As dit die spar se houding is om kliente se geld te weier dan sal ek eerder nie meer daar inkopies doen nie. Kan hulle nie die nodige toerusting kry om note te check of dit vals is of nie? Hoekom moet kliente die ongerief aangaan? Wat as ek nie ander geld in my beursie gehad het nie, moes ek dan my inkopies los en na n ander winkel gegaan het. Ek gaan dit met die saak met die verbruikers raad opvat. Dis nonsens ek is moeg vir gb spar. Elke nou en dan is dit iets met daardie winkel. My vorige klagte oor daardie winkel was nooit geantwoord nie en nou sit mens weer met probleme van hulle winkel. Hoofkantoor gryp bietjie in en ruk julle winkel reg. Ons is gatvol vir hulle!!!<br> <br>

0
Replies (1)
SPAR
SPAR's reply08 Mar 2016, 07:52
Official
Hello rosesred,

Thank you for taking the time to email us and for bringing this matter to our attention. We will be taking this up with the store and you will be contacted within a maximum 7 working days to resolve this.

Glenda Turpin
Customer Care Advisor
Telephone ***
www.spar.co.za