JK
JACQUES K

1 reviews | Active since Apr 2011

23 Nov 2015, 08:11

Dit was al beter as nou.

Ek was vanoggend 07:00vm by die bakkery/kos-afdeling. Hulle was nie oop nie. Dit is nie net vanoggend nie - dit kom al n tyd lank aan. Dit is onaanvaarbaar. Asseblief.<br> <br> 'n Ander ding wat ek opmerk is pryse van produkte. Daar is redelike aanbiedings van tyd tot tyd wat aanloklik is maar die af**** op items kan meer wees. Ek het egter n probleem met die prys van gevriesde goedere - soos jul CountryFair Chicken Steaklets wat verkoop word teen R47! Checkers vra R37 wat alklaar duur is, en julle vra boonop R10 meer as dit. Daar is ander produkte buiten bg. soos vleispryse. Maar dis net om n idee te gee - jul pryse is nie kompeterend nie.<br> <br> Andersins is ek tevrede met julle diens. Jul personeellede is vriendelik en jul sekuriteit is goed.

0
Replies (1)
SPAR
SPAR's reply24 Nov 2015, 07:33
Official
Hello Jacques13,

Thank you for taking the time to email us and for bringing this matter to our attention. We will be taking this up with the store and you will be contacted within a maximum 7 working days to resolve this.

Glenda Turpin
Customer Care Advisor
Telephone ***
www.spar.co.za