CK
Caroline K

1 reviews | Active since Mar 2015

23 Dec 2020, 06:24

Disappointed

Hi send spar msgs on messenger and on the website but no response

Goeienaand

Baie dankie vir u reply Weet u vandag stap ek in Wellington spar koop 1xmago & 1xpinapple flavour 2L fanta di kassier was baie oulik en behulpsaam ek vra haar of sy n pen het en waar die boksie is? Sy se sy gaan gou uitvind di "superviser" of eks ook nie seker nie maar haar naam is Fransiena haal toe die box agter erens uit en se toe van di kiosk toonbank af dit moet di gewone fanta wees en di no suger 2.25L Ek wys di kassier di advertensie dit kan sprite en stoney ook wees en ek kan di ander flavours vat maar dit moet fanta wees sy sien toe maar ek vat toe di gewone fanta, weet ekt altyd Wellington Spar as n nice winkel met hul staff gesien maar na vandag se storie is ek baie teleurgesteld.

Nou wonder ek of die slippies ooit die partye bereik wat dit moet en of ander mense di boksie gesien het aangesien ek moes vra daarna.

Ek woon baie ver van n Spar af maar omdat ek in Wellington werk kan ek Vrydae na werk gou da inglip. Vir meeste van ons mense was dit n moeilike jaar en om so n prys te wen sal great wees, maar ons moet regtag leer om meer verdraagsaam met mekaar te wees.

0
Replies (0)