PC
Pieter C

1 reviews | Active since Sept 2019

14 Aug 2024, 17:25

SAB SE SWAK DIENS

Hier die firma is nou maar 1 van die wat die slegste diens lewer elke week is dit net drama jy kan by die reps kla of by key acc manager dit val op dowe ore elke week word nuwe beloftes gemaak maar niks gebeur nie elke week word jy gevra om ons kratte trug te stuur kom die aflewering dan is daar stories hulle kan nie nou die kratte laai nie so staan jy met 2 store vol kratte wat moet terug gaan elke keer se die rep hy reel n trok om dit te kom laai en weereens gebeur dit nie

0
Replies (0)