dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

11 Aug 2015, 14:02

Swak diens tussen vers****** en MTN

Mens raak moeg om as klient deel te wees van die probleem en nie die oplossing deur die vers****** nie. Jy as klient sit tussen die boom en die bas, want s***el jy MTN, vertel hul vir jou hul het nie voorraad nie en as mens weer bel, hoor jy daars nog steeds nie voorraad nie,of dit deur hul vers******s is of nie, menslik gesproke moet bv MTN voorsien word van selfone van 'n vers****** af en in die geval moet dit Sony SA seker wees, ek sukkel alreeds van 1 Julie 2015 af om net 'n Sony Experia E4 te kry via MTN op ****rak, nou wil ek weet, is Sony SA nie in die posisie om voorraad te verskaf nie,of gerbuik MTN dit as verskoning om hul BACKLOG weens staking te probeer verdoesel???ek neem nie SONY SA kwalik nie, maar iewers moet mens die streep trek en op die probleem oplossing te probeer kom.ASB!!!!! SONY SA, wees deel van die oplossing en nie die probleem nie.!!!!

0
Replies (0)