1 reviews | Active since May 2016

18 May 2016, 11:09

sony fone is gemors!

<p>Ek het in Sept 2015 n Sony experia m4 auqa gekry. Desember het die foon met nonsens begin. As die foon af was kry ek die foon nir weer aan nie. Die foon gaan net aan tot by sony xperia dan sit hy weer af. So gaan dit aan tot die battery pap is en die foon vuurwarm is. Ek het die foon Januarie ingegee by altech. Ek het die foon April terug gekry en toe ek die foon wil aans***el wil hy nie aangaan nie. Altech maak intussen toe en skuif ****rake oor na Vodacom. Ek het die foon by vodacom ingegee. Ek het die foon laas week woensdag terug gekry. Ek het gister van 6nm tot 11nm gesukkel om die foon aan te kry. Vandag het ek die foon terug gevat Vodacom toe en al wat hul doen is trek hul skouers op en book die foon vir n repair. Ek soek nie n repair nie ek soek n replacement!</p>

0
Replies (1)
Sony Mobile
Sony Mobile's reply26 Jun 2016, 10:54
Official
Thank you for bringing your concern to our attention. You will be contacted shortly by one of our team members via the e-mail address provided for further details. Regards Sony Mobile Customer Service Team