CV
Caren V

1 reviews | Active since Aug 2021

03 Aug 2021, 21:28

Pasop vir Sonet von Benecke (Glamourosity)

Ons het 6 weke terug cast iron potte stel by haar bestel en betaal. Sy maak verskonings van vers****** wat Covid het en dan is dit verskonings van couriers. Sy antwoord geen oproepe of whatsapps nie. Sy het hordes FB profiles en het vandag haar Glamourosity FB toegemaak waar daar hope mense met klagtes op is. Ek het haar op Klerksdorp groepe gerapporteer, en baie mense het met ge****ak met dieselfde klagtes!!! Sy & haar vers****** Paula is groot ******** & *****s!! Gaan beslis saak maak by Polisie. Sies skaam jou!! Hoe kan jy mense so inloop met swaar verdiende geld. Dit is veronderstel om trougeskenk te wees vir my kinders!!! Weet nie hoe slaap sulke mense snags nie!! Jy weet dis bedrog en strafbaar..

0
Replies (0)