EB
Elizabeth B
1 reviews | Active since Oct 2021
29 Oct 2021, 01:06
Bly ver weg van Sonet von Benecke.
Sonet von Benecke is 'n *****, sy het in Maart vir my en 'n klomp ander mense bevark, ek het R5310 se produkte gekoop in Maart 2021 en nou 8 maande later nog geen refunds nie. Sy verander haar nommer gereeld en adverteer amazing specials op Facebook, vat dan mense se geld en hulle hoor nie weer vsn haar nie. Selfs prokureurs skrik haar nie af nie, sy trek eenvoudig na 'n ander adres, verander haar nommer en gaan aan om nuwe mense te verneuk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)