bB
bishopk B
1 reviews | Active since Jun 2016
07 Nov 2021, 12:36
sondela
Graag wil ek die staf bedank vir die hulp met die waaier band wat gebreek het en kon darem ry tot by ontvangs. Die staf by die santasie stasie het my gehelp. Die dame (ongelukkig nie naam gekry nie) het dinge baie goed gereel vir ons. Hulle het gereel dat by sleepwa na huis 206 gevat is. Eers het onderhoud gekom Willie en Willem. Maar my aangeraai om motorhawe toe gaan. Dank aan Andre wat Jan voorgestel het om die kar reg te maak.Baie goeie diens kan hulle (FALCEN AUTO ) aanraai vir enige diens aan jou kar. Andre het ons ook na die huis 206 gevat en weer gehaal toe Jan kom kyk na die kar en ons terug gevat het. AL DIE STAF WAS FANTASTIES (Behulpsaam en vriendelik)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)