PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

06 Dec 2019, 13:41

BELAGLIK

Skreeuende skande of moet ek se day light roberty. Ek staan in n que by KFC om n bakkie koolslaai te koop van se R16. Toe besluit ek something Fishy is lang KFC en hulle is gewoonlik baie stil ek sal sommer daar gaan koop tot my groot spyt.ek stik nog steeds aan die kool slaai. ek weet die keuse berus by jou en dit is n vrye mark,maar om R29 (NEGE EN TWINTIG) Rand daar voor te betaal is belaglik wat ek inteendeel gedoen het om nie weer in n que te gaan staan nie. SO MENSE DINK 2 KEER VOORDAT JULLE SO N BESLUIT GAAN NEEM OM HULLE TE ONDER STEUN MET DAAI PRYS. Inteendeel sal ek my voete nie meer daar sit nie. Soos die spreekwoord se caught once twice shy.

0
Replies (0)