JL
James L

1 reviews | Active since Apr 2021

18 May 2021, 10:26

Goeie Diens

Ek wil net dankie se aan my skuld beraader Abdul Carrim ongeveer 3 jaar gelede het ek aansoek gedoen vir skuld berading en vandag is al my skuld op betaal en my naam is skoon. Die kliente diens wat ek ontvang het sal ek altyd dankbaar voor wees.

0
Replies (0)