eL
erika L
1 reviews | Active since Aug 2015
04 Aug 2015, 11:26
SOLOVLUG loop afdraende
Aan alle Afrikaanse digters en skrywers: Ek sal julle aanraai om NOOIT lid te raak van die SOLOVLUG-groep nie. Ita Froneman, een van die administrateurs, breek konstant die lede van hierdie groep en hulle werke af. Ek het nog nooit beleef dat een persoon soveel sleg van ander te s? het nie. Haar agterbaksheid pronk op verskeie sosiale media blaaie. Verskeie skrywers het die groep verlaat en ek as leser ook. Na verlating het ek steeds gesien hoe sy en 'n Elton van Wyk knaap verskriklik sleg praat van voormalige SOLOVLUG lede (skrywers en digters). Vermy dus hierdie groep HEELTEMAL. Boikot SOLOVLUG - plek van persoonlike aanvalle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)