NR
Nardus R
1 reviews | Active since Feb 2022
14 Jul 2022, 15:24
Uitstekende diens van Marius, Solly Kramers Parkhurst
Baie Dankie aan Solly Kramers Parkhurst vir hulle uitstekende hulp, diens en ekstra myle! Ek wou graag n Jameson 18yrs koop, maar die meeste vers******s was “out of stock”. Marius het dadelik ‘n plan gemaak en spoedig vir my n bottel gekry; die giftpack is sopas in Pretoria afgelewer, en Marius het selfs moeite gedoen met n geskenksak en mooi verpakking, waarvoor ek nie gevra het nie! Hulle prys was baie kompeterend en amper R 700 goedkoper as Takealot. Weereens en Nogmaals baie dankie Marius! Julle het Definitief n nuwe Klient bygekry!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)