FI
Francois I
1 reviews | Active since Feb 2015
04 Feb 2015, 14:52
Werk Verloor
Ek lees die klagtes oor Solidariteit en kan alles bevestig oor die unie se uiters swak diens. Ek het vir 'n nuus groep gewerk en is in 2009 ge-retrenched. Ek het Jare se ledegelde aan die unie betaal. Met my aflegging het ek hulle ges***el maar is mee gedeel dat ek eers 'n regspolis moet uitneem. Wat kan jy verwag van 'n unie as hy 'n aansienlikke \Donasie"net voor my aflegging van die Maatskappy ontvang het"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)