LG
Lourens G

1 reviews | Active since Nov 2012

21 Jul 2021, 17:44

Unauthorized Debit

Polis gekanseleer en nog steeds vat jul my geld. Hoe werk jul ??????????? 30 Dae word soer 60 Dae om hul te pas

0
Replies (1)
Solidariteit
Solidariteit's reply28 Jul 2021, 15:50
Official
Goeiedag Lourens. Ons vra verskoning vir enige ongerief veroorsaak. ****ak gerus ons Hoofkantoor se Dienssentrum met jou besonderhede sodat ons die saak vir jou kan ondersoek. Solidariteit Groete