AL
AMANDA L
1 reviews | Active since Jul 2019
25 Aug 2020, 18:26
UITERS SWAK DIENS
Solidariteit stel net belang in "high profile cases".
Jare se ledegelde en elke week se oproepe om by te dra vir helpende hand en wanneer 'n lid hulp nodig het neem dit 2 maande en langer en 'n brief is nog nie eers uitgestuur nie. Ons behoort aan legalex en solidariteit betaal elke maand ledegelde vir albei om uit te vind maar dis eintlik dieselfde plek. Een doen siviel ander doen arbeid.
Solidariteit se diens is UITERS SWAK!! As 'n individu is ons 'n nul werd vir die unie, maar is ons ledegelde elke maand goed genoeg.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)